Kom geniet ’n feesoggend

INWONERS word uitgenooi na die VLU Dinwiddie se jaarlikse feesoggend op 15 Junie.

Dit is een prettige oggend waar daar lekker gekuier en geëet word. Daar sal ’n marktafel wees met ’n verskeidenheid van goedere. Dit vind vanaf 9.30vm plaas by die NG Kerk Verwoerdpark. Kaartjies kos R50 en almal is welkom. Vir meer inligting, skakel Rina Mowbray op 082 376 1900.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on [email protected][email protected] or [email protected]

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

  AUTHOR
Elzaan Pienaar

Latest News

COMMENTS

Top